White Lion II (NDDN) Wittoslav Lionovski @WhiteLionII1 · 03 Sep 2026
Hy is in en besig om warm te raak… (My nuwe GEYSER). Na n dag en n half is alles in en ORDENTLIK gedoen en niks sal ooit weer kan oorloop of flood nie soos dit nou gedoen is. Ek is nou moeg, op, finished, klaar, poegaai. Stuur koek, lekker goed en baie geld 🥹🥹🤣 https://t.co/6V9uSM7YE3
1 605Views
78Likes
2Reposts
14Replies
0Quotes
0Bookmarks
Is that a lot?
1.42×vs this author's median1 131 views is typical
50Percentile for this authorof 4 recent posts
0.47×vs 10K–100K median3 383 views is typical
4.71%Reachviews ÷ followers
5.86%Engagement rateof viewers reacted